Blaaskans Random Gevaaalikhede
Ek spin, erg. En nie die tipe spin waar jy op ‘n fiets sit en trap maar nerens gaan nie. Ook nie die tipe spin wat jy voel as jy te veel gedrink het nie. Hierdie is die tipe spin wat net kom saam met ‘n gevaaalik.com party reël. Eight, ek het werk om te doen.
Geniet die Random Gevaaalikhede.
As jy die aankondiging van die gevaaalik.com Birthday Bash by Capital Craft op Nasionale Braaidag gemis het, loer sommer nou na gister se Stoute Boudjies. Ek skarrel om die volledige post bymekaar te kry. Julle sal eerste wees om te weet as hy op die site is.
As jy dit maak tot vir die gevaaalik.com Birthday Bash by Capital Craft dan mag jy dalk net lucky genoeg wees om saam met ‘n gevaaalike dame of twee ‘n biertjie te kan drink.