Random Gevaaalikhede breek Maandag
Ek het die naweek vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd Fokofpolisiekar live gesien by die Injustice 2 Championships Finals, by Weiveld. Ek het dit gemis, nie net live musiek nie, maar Fokofpolisiekar spesifiek. Ek het ook ‘n vinnige chat met Jack Parow gehad vir die podcast. Alles, bietjie later die week.
Geniet die Random Gevaaalikhede.
Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik