Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede bly populer

Random Gevaaalikhede is niks nuut nie. Meeste van die snaakse foto’s, mooi foto’s, sexy foto’s wat jy in die Random Gevaaalikhede sien is vrylik verkrygbaar by baie ander plekke op die internet. Wat gevaaalik.com is, is ‘n site wat vir jou die goed van reg oor die internet versamel wat ons dink is cool, snaaks, mooi en sexy. Daarom het dinge soos die Gevaaalike Dames begin en daarom is daar weeklikse goed soos die Random Gevaaalikhede, Vrydag Bederf en Stoute Boudjies.

Moet asb nie sê dat jy iets wat hier op gevaaalik.com is al gesien het iewers anders nie. As ons iets cool sien, dan deel ons dit hier. Dit is glad nie ‘n nuwe konsep nie. Content curation is al vir jare aan die gang en voor jy nou jou bek wil rek, onthou dit is wat meeste publikasies doen. As jy byvoorbeeld vandag Die Beeld, Pretoria News en die Mail & Guardian gaan lees gaan jy dieselfde nuus in elke koerant kry. Elke keer kry jy net die nuus deur ander brille. met Die Beeld kry jy nuus deur brilletjies wat probeer liberaal voorkom, maar eintlik steeds baie regs is en vrees gebruik om hul koerante te verkoop. Jy weet, pasop die swart gevaar, daardie nonsens.

Tussen deur kry jy dalk hier en daar goed wat jy net op gevaaalik.com sal kry, soos byvoorbeeld my opinion pieces. By gevaaalik.com kry jy content deur ons gefilter. Ons doen die soek werk sodat jy nie hoef nie.

Steel Panther Random Gevaaalikhede 20140609

Ken jy Steel Panther? Ek stel voor jy leer ken die awesome band hier.

Random Gevaaalikhede 20140609

Random Gevaaalikhede 20140609 (10)

Random Gevaaalikhede 20140609 (9)

Random Gevaaalikhede 20140609 (8)

Random Gevaaalikhede 20140609 (7)

Random Gevaaalikhede 20140609 (6)

Random Gevaaalikhede 20140609 (5)

Random Gevaaalikhede 20140609 (4)

Random Gevaaalikhede 20140609 (3)

Random Gevaaalikhede 20140609 (2)

You may also like...

1 Response

  1. June 11, 2014

    […] is al by Woesndag ne? Dit voel nie so nie, voel of ek nog deel is van die Maandag geskarrel. Die Stoute Boudjies is op ons en wat anders kan ons doen as dit deel met […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *