Google Translate werk nie vir alles nie
As jy al ooit Google gebruik het om gevaaalik.com te vertaal, dan sal jy weet dat vertaling van goed baie verkeerd kan gaan. Soms is die resultate van horrible vertalings baie snaaks, soos as dit by die items hier onder kom. Hoe lyk dit met bietjie “Shrimp flavoured Crack” vir jou daar? Lyk of jy ‘n pick me up kort na die Maandag.