Vrydag Bederf vir Balle in die Bosveld
Dank fok vir Vrydag en dat hy finally hier is!
Julle pligsgetroue Stix het my vanoggend gesms en gevra dat ek asseblief die Vrydag Bederf sal doen want hy sit heel gesellig met sy balle in die Bosveld. Doos.
Ek’t nie cool stories huidiglik wat ek julle kan vertel of enige iets waaroor en wil rant nie.
Julle kan my wel laat weet wat julle dink van my keuses, maar genoeg van my. Hier is boude en boobs. Kyk daarna en wees bly, dit is immers fokken Vrydag!
Jis moer goeie Vrydag bederf Lina ! Al die fotos is awesome !