Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Fokfopolisiekar – Selfmedikasie Album toer

Ja, Fokofpolisiekar het met hule crowdfunding projek meer as R1 miljoen ingevorder van hul fans af om te help om die nuwe album Selfmedikasie ‘n realiteit te maak. Selfmedikasie is vanaf 5 Septermber beskikbaar vir pre-order en dan vanaf 5 Oktober word die album losgelaat op die wêreld.

Fokofpolisiekar het besluit om op toer te gaan om Selfmedikasie bekend te stel aan Suid-Afrika. Fokof trek nogsteeds massive crowds en ek is seker al die kaartjies gaan vinnig verkoop. As jy dus kaartjies wil hê vir enige van die shows hier onder, maak seker jy jou kaartjie so gou as moontlik koop.

Fokofpolisiekar Selfmedikasie Toer

Datum: 6 Oktober 2017 – Rocking the Daisies
Plek: Rocking the Daisies
Kaartjies: R850 – R1 050 – Kry kaartjies.

Datum: 12 Oktober 2017
Plek: Mystic Boer, Potchefstroom
Kaartjies: R60.
Voorverkope: 018-2931773

Datum: 13 Oktober 2017
Plek: Mystic Boer, Bloemfontein
Kaartjies: R80.
Voorverkope: 084 444 9028

Datum: 14 Oktober 2017
Plek: Good Luck Bar, Johannesburg
Kaartjies: R100 – Kry kaartjies

Datum: 15 Oktober 2017 (Alle ouderdomme)
Plek: Atterbury Theater
Kaartjies: R150 – Kry kaartjies

Datum: 27 Oktober 2017
Plek: The Jock Pub & Grill, Nelspruit
Kaartjies: R100 – Slegs by die deur te koop.

Datum: 29 Oktober 2017 (Alle ouderdomme)
Plek: Dozi’s Back to the Roots
Kaartjies: R100; Voorverkope – bookings@dozi.co.za / 0834451042 (Gratis toegang vir kinders onder
12)

Sien jou by een van die shows.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *