Stoute Boudjies en party by Firkin vanaand

Wat maak jy vanaand? Moet nie by die huis en lê en niks doen nie. Kom klap eerder Firkin in Centurion en check so paar bands saam met my. Spoonerman, The Rouge Project, Stereo Jacks en LEVEN gaan daar wees om julle te entertain. Die show begin vanaf 19:00 en dit is free. Al wat jy moet doen om in te kom is om te sê vir watter band jy daar is. Ek gaan om Spoonerman live te check vir die eerste keer. Vir meer info gaan loer gerus na die event se Facebook page hier.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

StouteBoudes11

StouteBoudes10

StouteBoudes09

StouteBoudes08
StouteBoudes06

StouteBoudes05

StouteBoudes04

StouteBoudes03

StouteBoudes02

StouteBoudes01

StouteBoudes12

You may also like...

1 Response

  1. Cyril says:

    Nommer 6 mmmmmmmm njaam njaam !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *