Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Politically infused Stoute Boudjies

Stoute Boudjies, nou beskikbaar op gevaaalik.com deur enige rekenaar, tablet of smartphone waarop jy jou hande kan kry. Behalwe as jy in die United Arab Emirates is, of jy werk vir ABSA of MTN, hulle block gevaaalik.com oor die “adult content”. Want ‘n billboard langs ‘n highway met ‘n girl in ‘n bikini is fine, maar as dit op ‘n website saam met Afrikaans is, is dit ‘n skande.

More gaan ek mars teen Zuma. In Pretoria op Kerkplein more 10:00 gaan ek daar wees met my banner om te wys dat ek nie ‘n krimineel sal aanvaar as President van ons land nie.

Jy kla oor die toestand van ons land, wel fokken doen iets daaromtrent! BRAND SUID-AFRIKA

More is jou kans, en as jy nie jou deel doen nie, dan stel ek voor jy hou jou bek oor die toestand van ons land, of pak jou goedjies en trek. As jy wil weet waar jy kan deelneem aan ‘n anti-Zuma mars, check hier vir jou stad se details.

Geniet die week se politically infused Stoute Boudjies.

Daily Dish is die maklikste manier om elke aan vir jouself te kan kos maak, sonder moeite, sonder rondloop opsoek na bestandele en sonder dat jy te veel goed koop wat dan net vrot word in jou yskas. Kry R250 af deur na dailydish.co.za/gevaaalik te gaan.

Hier is ‘n klein promo van die eerste ‘Slagveld in Battlefield 1″ wat vanaand gebeur op my Beam channel. Meer info hier: Slagveld in Battlefield 1 – Stream

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *