Vrydag Bederf met ink
Gewoonlik as ek ‘n klompie girls met tattoos bymekaar sit, dan word daar gegrens. Almal is klaarblyklik nie so groot fan soos ek is van gevaaalike dames met tattoos nie. As jy dit nie like nie, laat jou voetjies raas beesblaas. Hier by gevaaalik.com het ons nie tyd vir moan nie. Daar is ‘n dame wat geen tattoos het nie, net vir jou
Sorry die nuusbrief wat jy vanoggend gekry het, het steeds laasweek se boodskap gehad. 100% my fokop, ek was aan die slaap vanoggend.
Geniet die week se Vrydag Bederf met ink. Of moenie, jou keuse.
Wil jy weet hoekom die gevaaalik.comedy Podcast dit weer in die Comedy New & Noteworthy section in gemaak het op iTunes die week? Luister net ons nuutste episode: #59 – Stacy’s Mom.