Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die vergete Vrydag Bederf

Vrydag het dinge in SA verander vir dagga-gebruikers. Onthou net jy kan steeds gearresteer word vir dagga (selfs in jou eie huis) en dan gaan jy moontlik ‘n tydjie in die tjoekie moet spandeer voor jou saak hopelik uitgegooi word gebasseer op Vrydag se beslissing. Selfs net ‘n uur in die tjoekie is te veel, soos wees maar versigtig et jou dagga.

In elk geval, miskien het Vrydag se beslissing iets te doen gehad met die feit dat ek die Vrydag Bederf nooit live gemaak het nie. Dit het ek eers gister besef, en daaroor is ek jammer. Darem kry jy nou Vrydag Bederf op ‘n Maandag, en dit is nie heeltemal ‘n slegte ding nie.

Geniet laasweek se Vrydag Bederf.

Selfs al is jy ‘n bachelor kan jy gesond eet en vir jouself kos maak, want Daily Dish lewer die bestandele en resepte elke week by jou huis of kantoor af in ‘n cooler. Dit is so maklik, dat selfs ek dit kan doen. Hier is vir jou R250 af, met trots geborg deur gevaaalik.com.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *