Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies en net neutrality in SA

Edit: MTN het van hulle laat hoor. Ons hou julle op hoogte. Ons probeer wat hulle sê op papier kry.

Voor ons kom by die Stoute Boudjies, net gou iets belangrik. Elke keer as jy ‘n Whatsapp boodskappie stuur dan vat dit so klein bietjie data, daardie data waaroor jy so baie betaal. MTN wil nou begin om ‘n premium te charge bo-op dit wat jy reeds betaal vir die data. Met ander woorde, hulle wil hê jy moet betaal om Whatsapp te gebruik.

Hierdie is obviously ‘;n move wat hulle maak omdat niemand regtig meer SMS nie, en dus maak die geldgierig naaiers nie meer soveel biljoene soos wat hulle gemaak het in die verlede nie. Net vir interesantheid, dit kos MTN letterlik minder as 1c vir daardie sms waarvoor jy meer as 75c betaal.

Hierdie is ‘n net neutrality issue wat ons tref in Suid-Afrika en ons moet opstaan daarteen. MTN probeer Vodacom en Cell C natuurlik ook oortuig om dieselfde te doen. Ons het besluit om ons stem te gebruik op Facebook en Twitter. Maak jou stem dik en doen dieselfde en tag @MTNza in jou tweet of tag hulle in jou status op Facebook. Jy kan ook net ons status of ons tweet gaan share of retweet as jy nie self die werk wil insit nie.

Ok. Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20141112

Stoute Boudjies 20141112 (11)

Stoute Boudjies 20141112 (10)

Stoute Boudjies 20141112 (9)

Stoute Boudjies 20141112 (8)

Stoute Boudjies 20141112 (7)

Stoute Boudjies 20141112 (6)

Stoute Boudjies 20141112 (5)

Stoute Boudjies 20141112 (4)

Stoute Boudjies 20141112 (3)

Stoute Boudjies 20141112 (2)

 

You may also like...

2 Responses

  1. ppip says:

    Jy in Suid Afrika werk die Facebook en petisie ding nie so lekker nie.

    Jy moet brand en moor voor hulle hoor. Onthou die huidige regering was terroriste.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @ppip: Snaaks dat MTN dan respond het.

    “In die dae van die Anglo Boere Oorlog het die Britte graag verwys na ons as terroriste. Uit hulle perspektief was ons presies dit, terroriste. Uit ons perspektief was ons vryheidsvegters. Wat is die verskil? Daar is geen verskil, dit hang net af aan watter kant van die draad jy staan. Die oppressor of die oppressed. – See more at: http://x5s.c11.mytemp.website/wat-jou-ma-jou-nooit-vertel-het-van-nelson-mandela-nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *