Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Paige Spiranac sal veroorsaak dat ek begin golf kyk

Die naweek is die Open aan die gang. Die laaste paar ure speel tans af. As jy soos ek is beteken dit nie veel vir jou nie, maar dit is ‘n baie groot golf toernooi. Ek het vandag so paar uur se golf gekyk en van dit was baie cool.

Paige Spiranac speel ook golf. Hel, die internet is aan die brand van die gepraat oor Paige Spiranac en haar ongelooflike Instagram profile. Daar is baie videos van haar wat golf balle moer. Nie baie wat jy iemand wat so mooi is sien ‘n bal so slaan met ‘n golfstok nie.

As sy in die open gespeel het, sou ek verseker gekyk het hoe sy speel.

A video posted by Paige Spiranac (@_paige.renee) on

Paige Spiranac (3)

Paige Spiranac (4)

Paige Spiranac (5)

A video posted by Paige Spiranac (@_paige.renee) on

Paige Spiranac (7)

Paige Spiranac (8)

Paige Spiranac (9)

Paige Spiranac

You may also like...

5 Responses

  1. Johan says:

    Goeie hemel maar sy is Hot!

  1. July 20, 2015

    […] Paige Spiranac mag dalk ons nuwe gunsteling golfspeler wees. […]

  2. October 3, 2015

    […] As jy hou van mooi meisies en golf, gaan jy mal wees oor Paige Spiranac. […]

  3. November 3, 2015

    […] Ken jy vir Paige Spiranac? Leerken haar hier. […]

  4. February 7, 2016

    […] Paige Spiranac is die enigste rede hoekom ek soms kyk hoe iemand golf speel. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *