Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede van Mosselbaai

Kyk, dit is moeilik om ‘n site aan die gang te hou on the move. Ja, mobile internet is daar, maar ook nie altyd nie. Plus, my aandag word vreeslik maklik afgetrek, so verskoon as dinge die week bietjie stadig gebeur op gevaaalik.com. Ek hou immers alweer vakansie.

Ek sit tans in die restaurant by Santos Express in Mosselbaai en misbruik hulle Wifi, sodat jy nie te hard begin ontrek van jou bi-weekly dosis Random Gevaaalikhede nie.

Geniet die Random Gevaaalikhede, al is dit so bietjie laat.

Random Gevaaalikhede 20151102 (2)

Random Gevaaalikhede 20151102 (3)

Vang bietjie Stoute Boudjies.

Random Gevaaalikhede 20151102 (4)

Ken jy vir Paige Spiranac? Leerken haar hier.

Random Gevaaalikhede 20151102 (5)

Random Gevaaalikhede 20151102 (6)

Random Gevaaalikhede 20151102 (7)

Random Gevaaalikhede 20151102 (8)

Random Gevaaalikhede 20151102 (9)

Random Gevaaalikhede 20151102 (10)

Random Gevaaalikhede 20151102

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *