Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lamb of God – Embers ft. Chino Moreno

Ons moet nog 4 dae wag vir die nuwe Lamb of God album, maar soos met meeste nuwe album releases deesdae kry ons nou al vir so paar weke ‘n smakie van die Sturm und Drang album, een song op ‘n slag. Die nuutste song wat ons kan hoor is “Embers” en Chino Moreno van Deftones doen bietjie guest vocals op die nuwe Lamb of God snit.

Lamb of God ft. Chino Moreno -Embers

Hoe klink dit? Wel, Chino het verseker ‘n baie kenmerkende vocal en melodic style, en jy hy hou daarby vir “Embers”. Die res van die song is very much ‘n Lamb of God song. En kan jy glo, Lamb of God met Chino Moreno werk, baie goed eintlik.

Luister Embers ft. Chino Moreno hier onder en laat weet ons wat jy dink in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *