Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is eerste die Donderdag

Tumi Morake grens sy is ‘n slagoffer (die ultra-leftie) en nou grens Afriforum en Solidariteit dat hulle slagoffers is (die ultra-right) en hier sit die res van ons en lag vir hoe belaglik albei kante is met hulle slagoffermentatiteit. Ek voel ‘n stukkie satire aan kom.

Onthou om op te teken vir die gevaaalik nuusbrief wat elke Vrydagoggend uitgestuur word

Geniet die week se Stoute Boudjies. Jammer dit is so paar ure laat.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

2 Responses

  1. jacques says:

    Ek hou baie van meisies

  2. Stix Gevaaalik says:

    @jacques: Maar meisies like jou nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *