Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Onthou die dames se perspektief

As ‘n man vergeet ons soms om die dames se perspektief in gedagte te hou. Nie baie nice van ons nie. Dit is moeilik om ‘n gevaaalike dame te wees. Dus dink ek dit is tyd dat ons die dames se perspektief weer bietjie plek gee op gevaaalik.com.

Die post het eintlik meer as ‘n jaar terug begin toe ‘n dame foto’s van haarself gestuur het, van die perspektief af. Ongelukkig was haar foto’s heeltemal te graphic om te deel op gevaaalik.com, so toe begin ek maar foto’s opgaar soos ek aangaan. Hier is ons nou. As jy ‘n foto wil stuur vir gevaaalik.com om te deel met ons cool lesers, kan jy die e-mail adres kry op die Kontak Ons page.

Manne, sê dankie vir die dame in jou lewe en hou die dames perspektief op dinge in gedagte.

Gevaaalike Dames  se Perspektief

Gevaaalike Dames  se Perspektief

Gevaaalike Dames  se Perspektief (10)

Gevaaalike Dames  se Perspektief (9)

Gevaaalike Dames  se Perspektief (3)

Gevaaalike Dames  se Perspektief (4)

Gevaaalike Dames  se Perspektief (5)

Gevaaalike Dames  se Perspektief (6)

Gevaaalike Dames  se Perspektief (7)

Gevaaalike Dames  se Perspektief (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *