Buite beheer Vrydag Bederf
So op ‘n Saterdag kry jy Vrydag Bederf. Vandag is een van daardie dae waar daar lekker gebraai gaan word en kuierr om die vuur. Rugby help mos altyd die geselligheid bietjie aan, met die hulp van drank. Geniet jou braai.
Geniet die Vrydag Bederf, op ‘n Saterdag, alweer.
As jy hou van mooi meisies en golf, gaan jy mal wees oor Paige Spiranac.