Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf sluit die week af

Nog ‘n week verby. Ek weet ek sê dit elke nou en dan, maar ek gaan dit sommer nou weer sê: Dankie dat julle gevaaalik.com ondersteun. Ons is moerse lucky om soveel mense te hê wat gevaaalik.com besoek, daagliks. Die luiperd wat die rooibok vang, wat dan gevat word deur leeus, wat ons gesien het in die Krugerwildtuin sou nooit gebeur het as ons nie soentoe gegaan het nie, en dit is te danke aan gevaaalik.com se ondersteuners dat ons kon gaan. Julle almal is ysters.

Bonus punte vir die van julle wat gevaaalik.com posts deel op Facebook en Twitter. Extra bonus punte vir die van julle wat links na gevaaalik.com stuur na julle vriende met WhatsApp, Email en Skype. Fist-bumps vir julle almal!

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20160812 (2)

Vrydag Bederf 20160812 (3)

Vrydag Bederf 20160812 (4)

Vrydag Bederf 20160812 (5)

Vrydag Bederf 20160812 (6)

Vrydag Bederf 20160812 (8) Vrydag Bederf 20160812 (9)

Vrydag Bederf 20160812 (10)

Vrydag Bederf 20160812 (11)

Vrydag Bederf 20160812

Vrydag Bederf 20160812

Vrydag Bederf 20160812 (7)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *