Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kate Upton kry Zero Gravity boobs vir SI

Ah die Sport Illustrated, die tydskrif wat altyd oor sport was maar nou meer gaan oor girls in bikinis. Meeste sport is in elk geval boring, maar dames in bikinis raak nooit boring nie. Kate Upton is ‘n Sports Illustrated favourite en sy het onlangs ‘n zero gravity shoot gedoen vir die tydskrif.

Kate Upton Zero Gravity

Zero gravity is seker die enigste ding in die heelal wat Kate Upton se boobs sexier kan maak. Miskien haar boobs saam met ‘n GoPro en ‘n trampoline? Julle kan my later betaal vir daardie idee Sports Illustrated. Sien julle bietjie later weer vir die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *