Nog twee nuwe Queens of the Stone Age Songs

Queens of the Stone Age het nog twee nuwe songs aan die wêreld bekend gestel by ‘n radio optrede in België nou die dag. ‘I Sat By The Ocean’ en ‘If I Had A Tail’ is twee song wat saam met ‘My God is the Sun‘ op hulle nuwe album …Like Clockwork.

Queens of the Stone Age New Tracks

…Like Clockwork het 10 tracks op en die album is beskikbaar vanaf 4 Junie 2013. Die album is produce deur Josh Homme homself en daar is guest appearances deur Arctic Monkeys frontman Alex Turner, Dave Grohl, Elton John, Nine Inch Nails‘ Trent Reznor, en Jake Shears van Scissor Sisters.

Hier onder is die twee nuwe songs en ook die video van “I Appear Missing” se animated video waar Dave Grohl die dromme speel. Sover het ons al 4 songs van …Like Clockwork gehoor en dit klink asof dit ‘n great album gaan wees. Hier is die complete track lisitng vir die nuwe Queens of the Stone Age album.

‘Keep Your Eyes Peeled’
‘I Sat By The Ocean’
‘The Vampyre of Time and Memory’
‘If I Had A Tail’
‘My God Is The Sun’
‘Kalopsia’
‘Fairweather Friends’
‘Smooth Sailing’
‘I Appear Missing’
‘…Like Clockwork’

1 Response

  1. DeWet says:

    Ek mis die dae van “nicotine valium vicodin marijuana ecstasy alcohol”.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"