Shadowclub live preformance by FNB Stadium

As jy nie die naweek lucky genoeg was om Kings of Leon te gaan kyk nie het jy Shadowclub se performance ook gemis. Maar jy kan daar wees in die gees as jy die song hieronder download. Dit is vir ‘n beperkte tyd beskikbaar om te download, so click daardie download-pyltjie gou!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *