Ongelooflike Anthony Pettis Knockout
Anthony Pettis was altyd die WEC lightweight champion. Hy is bekend vir sy ongelooflike knockouts. Die WEC het saamgesmelt met die UFC en mens kan nogsteeds vir Anthony daar sien van tyd tot tyd. Hy is dalk ‘n lighweight (Dit beteken hulle moet 70.3kg weeg) maar hy het al baie ouens omkant gevang met sy ongelooflike spoed en verbasende kanse wat hy vat. Hierdie is een van sy beste knockouts, ‘n lekker 24 sekond video. MMA is so baie fun om te kyk.
Soek bietjie vir Ramon Dekker op die internets, hy doen kickboxing en hy het al eimand gebliksem
@Wikguy: Sal bietjie opkyk.