Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Toets met Random Gevaaalikhede

Vandag is daar so paar ekstra foto’s in die Random Gevaaalikhede. Vir twee redes. Die eerste rede is oor julle vir my so baie foto’s stuur op WhatsApp (0788452709) dat ek amper nie kan voorbly nie. Dankie vir dit. Die tweede rede is omdat ek onlangs gevaaalik.com se hosting moes skuif na ‘n bietjie goedkoper opsie toe, en hierdie Random Gevaaalikhede kan jy maar ‘n “stress test” noem. Net om te sien wat die nuwe hosting kan handle.

Dankie dat jy help met die toetsie, en dankie dat jy die link met jou vriende deel sodat hulle ook kan probeer om gevaaalik.com te laat crash.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Het vanoggend my nuwe week se Daily Dish boks gekry. My gunsteling deel van my boks kry op ‘n Maandag is om te sien wat alles in die boks is vir die week se resepte. R250 af op jou eerste boks vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik. Niks tyd mors in winkels opsoek na bestandele nie, en niks wat vrot word in my yskas oor ek dit nie gebruik het nie.


You may also like...

1 Response

  1. June 13, 2017

    […] jy getrou gevaaalik.com deel maak van jou dag, dan het jy seker die Blitzkriek logo gesien in die Random Gevaaalikhede of selfs die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies. Die logo, daar, waar jou aandag is. Willim het […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *