Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Mediteer met Vrydag Bederf

Ek kon myself nie help nie, dit was ‘n goeie week. Werk word gedoen, en dit is nie boring werk nie. Nou dat ek weer maak met gevaaalik.com net wat die fok ek wil sonder om heeltyd bekommerd te wees oor hoe dit gaan affekteer hoe die site geld maak, gaan dinge hier ook weer beter vir ‘n slag. Al is ek nog nie volstoom terug met elke week ‘n dubbel Random Gevaaalikhede, plus ‘n Stoute Boudjies op Woensdag en Vrydag Bederf op Vrydag.

Die week wil ek my geluk deel met julle, en ek doen dit met die Vrydag Bederf. Geniet!

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

1 Response

  1. grootvoel says:

    hhhhmmmmm……tatas…….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *