Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #97 – ‘Ok Google’, #ViaWMJ en waar is jou aandag?

It’s been a while, maar die gevaaalik.comedy Podcast is terug. Drie episodes om te gaan voor ek die groot 100 slaan. Vir episode 100 gaan Sven my weer join for old time’s sake. In die episode praat ek ook tech soos ‘Ok Google’ of ‘Hey Siri’ en hoe dit die standaard gaan wees vir my kind eendag.

Ek praat ook oor my klein eksperiment met die #ViaWMJ kompetisie en waar JOU aandag deesdae is, want die fok weet jou aandag is nie waar Kyknet en Via TV dink dit is nie.

As jy die gevaaalik.comedy Podcast wil ondersteun gaan besoek gerus Mantality en koop vir jou iets. Of gaan rate die podcast op iTunes en los ‘n comment. Of vertel jou vriende om te luister, jou word of mouth is my suurstof.

You may also like...

2 Responses

  1. jp v eeden says:

    tyt morssssssss

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @jp: Ek stem saam.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *