Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Middel-vakansie Random Gevaaalikhede

Baie mense is reeds op vakansie. Ek het my kort vakansie van die jaar gevat van Donderdag tot gister. Dus was daar nie laasweek ‘n tweede Random Gevaaalikhede of Vrydag Bederf nie. Die ekstra Vrydag Bederf wat jy nou voel jy geskuld word sal dus eers later verskyn. Genade onbeskryflik groot.

Geniet vir nou eers bietjie Random Gevaaalikhede.

Het jy gehoor van die nuutste “geen kreatiwiteit” wat ontstaan uit Afrikaans-pop? Lees sommer hier oor Bobby en Karlien van Jaarsveld se nuwe TV program. Onthou, as jy iets op gevaaalik.com ernstig opneem is die website tien teen een nie vir jou bedoel nie.

You may also like...

1 Response

  1. mollie says:

    nou steel julle grappe van (site link verwyder want dit is ‘n link na ‘n porn site)? baie sad.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *