Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede skop Vrydag af

Het julle al gesien dat daar al hoe meer Afrikaans memes op die internet begin verskyn? En net soos alles anders Afrikaans, is die sin vir humor met Afrikaans memes anders as die Engelse memes. Jis, daar is darem net nie meer Afrikaans storie vertellers soos wat daar was nie. Tolla van der Merwe, Spies en Plessis, daai klas van dinge. Ek mis dit.

Stadig maar seker is Afrikaans weer besig om sy voete te vind in humor en stories vertel!

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160219 (2)

Random Gevaaalikhede 20160219 (3)

Random Gevaaalikhede 20160219 (4)

Random Gevaaalikhede 20160219 (5)

Random Gevaaalikhede 20160219 (6)

Random Gevaaalikhede 20160219 (7)

Random Gevaaalikhede 20160219 (8)

Random Gevaaalikhede 20160219 (9)

Random Gevaaalikhede 20160219 (10)

Random Gevaaalikhede 20160219 (11)

Random Gevaaalikhede 20160219

Gevaaalik Podcast #59 - Stacy's Mom

In die week se gevaaalik.comedy Podcast vertel ons stories van MILFs en ook van lui werknemers. Luister nou episode #59 – Stacy’s Mom hier.

 

http://x5s.c11.mytemp.website/stoute-boudjies-is-nie-iets-wat-jy-wil-mis-nie

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *