Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Mastodon – Asleep In The Deep

As jy nou al ‘n rukkie deel is van die savages wat gevaaalik.com lees het jy seker al agtergekom dat ek ‘n fan is van Mastodon. Ek hou baie van progressive metal en Mastodon is een van die beste metal bands met so lekker progressive feel.

‘n Interesante ding van Mastodon is dat al vier lede van die band vocals doen. Dit sorg vir ‘n interesante vocal range as dit kom by die band se vocal sound. Ingewikkelde gewikkelde guitar werk, gemeng met metal riffs uit die bbonste rakke is altyd welkom. Saam met dit gee Mastodon jou ook ongelooflike dromme.

Mastodon Asleep in the Deep video

“Asleep in the Deep” is die nuutste single van Mastodon se onlangste album Once More ‘Round the SunDie album is ‘n great album om deel te maak van enige metal versameling. Die video is ‘n crazy psychedelic trip met ‘n kat, ‘n rot, ‘n monster wat lyk soos tonner LSD.

Nie ‘n selgte manier om die dag te eindig nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *