Mastodon – Asleep In The Deep
As jy nou al ‘n rukkie deel is van die savages wat gevaaalik.com lees het jy seker al agtergekom dat ek ‘n fan is van Mastodon. Ek hou baie van progressive metal en Mastodon...
As jy nou al ‘n rukkie deel is van die savages wat gevaaalik.com lees het jy seker al agtergekom dat ek ‘n fan is van Mastodon. Ek hou baie van progressive metal en Mastodon...
Mens dink altyd van die huis af werk is lekker. Dit is moeilik. My XBox staan net daar. GTA Online sou feels lekkerder gewees het as om te sit en werk. Op die ou...
Mastodon se nuwe album kom dalk eers die 24ste Junie uit, maar dit beteken nie dat jy dit nog nie kan hoor nie. Die goeie nuus is dat jy Once More Round the Sun...
Laas week het ons Masodon se nuwe song, “High Road”, gehoor. Dit het my oor-bekke laat water vir nog Mastodon en dus is ek die laaste paar dae so bietjie op ‘n Mastodon binge....
Mastodon is een van die beste metal bands van ons tyd. Once More ‘Round the Sun is hulle nuwe album wat binnekort beskikbaar gaan wees en ek kan nie wag nie. Once More ‘Round the...
So deur al die kak en hare kan ons seker probeer weg kom van die aleerdaagse depressing nuus. Een ding wat my altyd laat beter voel is musiek. Vandag luister ons na “Black Tongue”...
Mastodon se “Curl Of The Burl” is presies wat ons kort na gister se tragedie met Deon Esterhuizen. Ek sal maar dat my Satanistiese (Soos Deon se enkele fan dit genoem het in sy...