Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

As Game of Thrones in die 80’s op TV was

Wie kan nie 80’s style TV onthou nie. Dallas, Airwolf, MacGyver, A-Team, 80’s TV treffers. Nou het iemand gegaan en die Game of Thrones theme gemaak in ‘n 80’s style. Ja, dit voel skoon of jy sit en dit kyk op ‘n VHS tape wat jou tjommie vir jou record het, ons is te arm gewees vir M-Net daai dae.

The game of thrones 80's VHS Theme

Die musiek, die visuals en selfs die lyne wat nou en dan darem oor die skerm flits het my lekker laat lag en soort van nostalgies laat voel. Jis, om jou gunsteling show in die hande te kry deesdae is darem baie makliker as wat dit was net so paar jaar terug. Ek moes op hoërskool nog ‘n vriend kry om weekliks vir my South Park te record op ‘n VHS-tape sodat ek dit kon kyk.

Hier is Game of Thrones, gemaak in die 80’s. Sou jy dit gekyk het? Laat weet ons in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *