Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Almal word gay vir Ruby Rose

Ons lewe darem in ‘n baie meer liberale tyd. Net so 20-30 jaar terug sou jy nooit vrouens in die publiek voor almal verklaar dat hulle dalk gay is as gevolg van hoe sexy ‘n ander vrou is nie. Tog is dit presies wat gebeur in 2015 met Ruby Rose.

Ruby Rose is ‘n Australiese model, DJ, aktrise TV aanbieder en recording artist. Sy het onlangs die internet oorgeneem na haar nuwe rol in Netflix se Orange is the new Black. ‘n Hele spul vrouens het openlik verklaar dat hulle reken hulle is straight maar nou wonder hulle na hulle vir Ruby Rose gesien het.

Ruby Rose

Ruby Rose is ‘n lesbian maar erken dat sy gender fluid is. Sy gebruik nogsteeds die vroulike voornaamwoorde. Sy is duidelik baie androgynous in voorkoms, veral met die korter hare. Sy is nie die eerste androgynous jong dame wat my op hol het nie, daar was Emma Watson en Keira Knightley al jare van te vore.

Maak nie saak of jy ‘n man of ‘n vrou is nie, jy kan verseker nie stry dat Ruby Rose ‘n baie mooi dame is nie. Jy kan meer van haar sien deur haar te volg op Instagram, @rubyrose.

Hot of not? Dames en ouens, laat weet ons hoe jy dinge sien in die comments.

Ruby Rose (3)

Ruby Rose (4)

Ruby Rose (5)

Ruby Rose (6)

Ruby Rose (7)

Ruby Rose (8)

Ruby Rose (9)

Ruby Rose

Ruby Rose (2)

You may also like...

3 Responses

  1. pisgesig says:

    Not hot.
    Sy lyk vir my soos Bieber.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Daar was geen twyfel by my dat dit jou antwoord sou wees nie. Jy is mos ook nie ‘n fan van tattoos nie, so ek het vermoed ons sal jou daar al verloor het. Hahahaha

  3. pisgesig says:

    @stix : hehe. ja, die tats doen dit nie vir my nie. Maar al was daar geen tats, veral met kort hare, lyk sy vir my baie “mannetjies”. En bieber is natuurlik ultra-metro, so die 2 lyk vir my eenders. Veral in foto #9. Met lang hare lyk sy soos ‘n vroue(soos in die laaste foto)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *