Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Freedom Run – Kyuss

Ek love hierdie band. Kyuss het begin in die Arizona desert, waar daar nie regtig veel is om te doen anders as meth en vrek van die hitte nie. Toe begin Josh Homme (Queens of the Stone Age) en sy vriende maar ‘n band, sleep ‘n generator uit na die middel van die woestyd en fokken jam waar almal daarna kan luister.

Kyuss Blues for the Red Sun

Hulle het ‘n vreeslike unieke klank en jy kan verseker hoor dat dit is waar Josh Homme sy guitar-style begin ontwikkel het. As jy wil begin Kyuss luister, Blues for the Red Sun en And the Circus Leaves Town is altwee ongelooflike cool albums.

Hier is hulle song “Freedom Run”. Laat weet jy wat jy dink van Kyuss op die Reddit discussion thread.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *