Bittereinder – Kulkuns feat. Chris Chameleon

Bittereinder

Bittereinder is stadig maar seker besig om ‘n merk in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf te los. Hulle Marmite (Either you love it or you hate it) musiek vind duidelik aanklank by ‘n groot gehoor en as jy onlangs by een van Bittereinder se live optredes was sal jy weet dat daar baie mense is wat van hulle hou. Bittereinder is ook glad nie skaam om saam met ander kunsternaars te werk nie, en dat Chris Chameleon feature in een van hulle songs kon verwag word. Wie het gesê Afrikaans is dood? Hierdie is deel van die nuwe Afrikaans.

So hier is die video vir “Kulkuns” vanaf Bittereinder se nuutste album Die Dinkdansmasjien. Los ‘n comment en laat weet wat dink jy van Bittereinder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *