Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Making How to Destroy Angels

2013 Coachella Valley Music And Arts Festival – Day 1

How to Destroy Angels het onlangs begin toer en hulle eerste show was by Cochella. Maar in true Trent Reznor form gaan dit nie net oor die musiek by ‘n live performance nie, dit gaan baie oor die show as ‘n geheel. Met ander woorde dit gaan oor die stage en die background van die stage ens. ook.

Hier is ‘n kort video waar Trent en ander lede van How to Destroy Angels verduidelik wat hulle probeer doen met hulle live show. Dit is interesant om te kyk of jy nou ‘n fan is van How to Destroy Angels of nie.

You may also like...

1 Response

  1. 5krApn3l says:

    Fok dit like cool!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *