Calling All Cars

Calling All Cars is ‘n band uit Melbourne, Australië. Ek het hierdie rock band eers onlangs ontdek, maar hulle is al vir drie jaar op die scene in Australië. Calling All Cars is ‘n three piece band wat bestaan uit broers Haydn en James Ing en Adam Montgomery.

Die ouens speel volgende jaar by Big Day Out 2012, een van Australië se grootste festivals. Daar is ‘n video wat so paar dae gelede uitgekom het om bekend te maak dat Calling All Cars by Big Day Out 2012 gaan wees. Daar is so paar bekende gesigte in die video. Dan is daar ook die video vir hulle song “Reptile” – albei hier onder. Is ek nie gaaf nie?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"