Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Maandagmore se Random Gevaaalikhede

Nog ‘n Maandag, nog Random Gevaaalikhede. Dankie vir al die feedback oor die ads op die site tans. So paar Facebook comments gekry, ‘n tweet hier en daar en ook so paar emails. Ek waardeer regtig elke bietjie feedback van elke een van julle.

Dankie ook vir almal wat foto’s gestuur het vir die Random Gevaaalikhede. Jy kan jou foto’s ook deel deur dit te email na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet hierdie Random Gevaaalikhede.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *