Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #99 – Edgy woede en die family brand

Ek het nog nooit ‘n podcast soos hierdie gedoen nie. Ek vat die laaste stuiptrekkings van die been van die gevaaalik.comedy Podcast en ek maak daarmee wat ek wil. 22:10 op ‘n Dinsdag aand ‘n podcast record op jou eie sal dit aan jou doen.

Hoe luister ek na Afrikaanse Podcasts?

Eenvoudig, as jy ‘n Apple verbruiker is kan jy die podcast op iTunes vind. As jy ‘n Android smartphone het kan jy die Player FM app kry en net search vir gevaaalik.com.

Support gevaaalik.com:

http://x5s.c11.mytemp.website/shop – Koop ‘n hemp of ‘n beursie

http://x5s.c11.mytemp.website/mantality – Koop enige iets en gevaaalik.com kry ‘n persentasie, en dit kos jou niks

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *