Is jy gatvol vir jou baas se kak? Pla jou medewerkers jou? Ek twyfel dat Random Gevaaalikhede die oplossing is, maar dit sal jou verseker een of twee keer maak lag. Want onthou, net soos die heersende politiese omstandighede in ons land is hierdie een groot grap! Geniet.