Heito! Dis die Vrydag Bederf
Hoogtepunt van baie mense se week, dit is wat die Vrydag Bederf is. Ek is self meer ‘n Stoute Boudjies ou. Either way dit is nooit ‘n slegte ding nie. Die Vrydag Bederf is ook ‘n teken dat die naweek om die draai is.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Vetaanvaarding se vet hol! Dit is nie jou gene nie, behalwe as jou gene jou lui maak.