Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

23Sep/110

Limp Bizkit – Gold Cobra

Ek is seker ek gaan baie backlash kry vir hierdie een. Nie baie mense erken meer dat hulle Limp Bizkit like nie. Ek het die nuwe album, Gold Cobra, nou die dag gekry en ek moet sê ek like dit. Dit vat my terug na my hoërskooldae van Chocolate Starfish and Hot Dog Flavored Water luister.

Fred Durst is 'n doos. Wes Borland is terug en jy kan steeds sien sy ouers het nie veel aandag aan klein Wes gegee toe hy grootgeword het nie. Maar Fred kan 'n song aanmekaar sit soos min ander mense en Wes het 'n baie unique manier van sy guitar speel. As jy ooit 'n fan was van Limp Bizkit sal jy die album geniet. As jy nie wil erken jy like hulle nie kan jy altyd die album luister sonder om jou vriende te vertel. As jy hulle nie like nie (of maak asof jy hulle nie like nie) is dit ook ok. Ek judge jou nie. Doos.

Of jy hulle like check die video. As jy hulle nie like nie, kyk steeds die video, daar is 'n dame wat in 'n bikini rondspring en sy lyk al te oulik in slow motion. Hier is die album title song Gold Cobra.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Charlie Sheen is Reborn - soort van
Ons Moet Hard Partytjie Hou - Jack Parow ft. Francois van Coke
Stone Sour - Gone Sovereign / Absolute Zero video

Posted by Ruan Stix Fourie

2 comments on “Limp Bizkit – Gold Cobra

  1. Pingback: Limp Bizkit - Faith | Gevaaalik.com

  2. Pingback: Limp Bizkit - Boiler | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers