Niet zonder hoesje in jouw poesje!

Ai, die Nederlanders darem!

Hier is ‘n nuwe kondoomadvertensie uit Nederland. Die creative catch phrase “Niet zonder hoesje in jouw poesje” het ‘n paar mense afgepis, en blykbaar kan die ad nou net na 20:00 in die aand gewys word. Ons dink dit is hilarious.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"