Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lady Gaga kom besmet SA

Die van julle wat ongelukkig genoeg is om 5FM te luister oppad werk toe het seker gehoor dat Lady Gaga Suid-Afrika kom besmet met haar unike tiepe drekkots* musiek. Om die storie nog erger te maak, The Darkness open vir Lady Gaga.

Ek maak geen geheim daarvan dat ek nie van Lady Gaga hou nie. Different strokes. Ek het wel al my respek vir The Darkness verloor. My respek vir Lady Gaga bly presies waar dit is, in imagination land. Om te sê dat ek teleurgesteld is in The Darkness is die understatement van die jaar.

Ek is seker dat daar menigte mense Lady Gaga se show sal gaan sien, ek meen Bobby van Jaarsveld verkoop kaartjies na sy shows toe. Ons het verseker nie ‘n te kort aan mense wat kaartjies sal koop vir kak nie. Ek moet bieg dat ek hoor Lady Gaga se live shows is indrukwekkend. Met dit gesê, ek sal dit nogsteeds eerder ‘n mis gee.

Ek het eintlik gehoop dat Lady Gaga vir Marilyn Manson bring as opening act. Then again ek dink nie Marilyn Manson is so desperaat om sy drug habit te finansier soos wat The Darkness is nie. Kom ons dink aan die goeie ou dae toe The Darkness nog op hulle eie bene kon staan terwyl ons die video hier onder kyk.

*drekkots is ‘n woord wat ek self opgemaak het

You may also like...

2 Responses

  1. Die M-Been says:

    The Darkness, I am disappoint.

  1. June 13, 2013

    […] daardie pot kak wat vermom is as Lady Gaga. Daar is geen band in die waarvan ek genoeg hou om deur Lady Gaga te moet sit […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *