Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Limp Bizkit – Faith

Oorspronklik is “Faith” deur George Michael gesing. In 1988 was dit die top-selling single in die VSA. Limp Bizkit het die song eers net live gecover. Toe het hulle besluit om die song te cover en record vir hulle eerste album Three Dollar Bill Ya’ll. Die video is gemaak deur Fred Durst en in die video verskyn baie van die band se vriende.

Volgens Limp Bizkit haat George Michael die cover:

George Michael hates our cover of “Faith” and hates us for doing it.

Ek like Limp Bizkit nog steeds. Ek luister tans na hulle Gold Cobra album. Ek like ook Limp Bizkit se veergawe van “Faith” baie meer as George Michael se oorspronklike. Check die video hier onder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *