Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Drumming video: Chris Adler van Lamb of God

Chris Adler - Lamb of God

Een van die groot redes hoekom ek nie kan wag vir Lamb of God om hier in Suid-Afrika te kom optree nie is oor Chris Adler, hulle drummer. In my opinie is Chris Adler die most beste metal drummer wat daar is. Double bass drums word baie maklik eentonig of repetitive. Chris Adler is nie net technically ongelooflik goed nie, maar sy veel is ook ongelooflik. Dit sorg dat Adler double bass drumming afpul sonder dat dit vervelig raak. Hier is ‘n video van Adler wat drum terwyl Lamb of God “Now You’ve Got Something To Die For” live speel.

Onthou, die video is gefokus op die drumming, so die sound is nie great nie. As jy studio Lamb of God wil hoor try “Redneck” hier, die music video is ook snaaks. Of jy kan “Laid to Rest” hier check. Die drumming begin regtig inskop van so 04:00 af.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *