Stevie Ray Vaughan – Voodoo Child cover

Stevie Ray Vaughan 1986

Stevie Ray Vaughan is ‘n awesome musician en al sal Jimi Hendrix altyd die koning bly van die track “Voodoo Child”. Maar vir een of ander rede love ek die live cover wat Stevie Ray Vaughan doen van “Voodoo Child”, hy mag maar guitar speel. As jy nog bietjie “Voodoo Child” wil hoor, wat van die mash-up van Jimi Hendrix en Jay-Z met “Voodoo Problems”. In ieder geval, Stevie Ray Vaughan is a bad ass motherfucker!

Geniet hom, check julle nou nou vir die Vrydag Bederf.

You may also like...

4 Responses

  1. Russiese Wolscooter says:

    Filed under: Musical genius!
    Fuck, dit was epic. Luister sommer weer…
    Net die regte ding om die gesanik in my kantoor uit te druis!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Russiese Wolscooter: Ek is bly Stevie kon help! hahaha

  3. Russiese Wolscooter says:

    Solank dit Stevie is…& nie Steve nie…

  4. Drikus says:

    jou 1st sin wys jou slimheid!!!!mooi

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *