Lag Stoute Boudjies is oppad

Die week is halfpad. Ek dink ons almal verdien ‘n bier. Of ‘n joint. Nes jy verkies. Ontspan net en lag bietjie saam met ons dan later vandag kyk jy na die Stoute Boudjies. Ok, check julle oor so rukkie vir die weeklikse Stoute Boudjies.

1 Response

  1. Joe says:

    Hahaha! Veral die een met Selena Gomez en Kim Kardashian is ‘n treffer. Die tweede laaste een ook. Ek wonder of die ironies-benaamde me. Fapper kop in een mus is met die Abstinence Bear.

    http://gevaaalik.com/the-creepy-bear-of-abstinence

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"