Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lamb of God – As the Palaces Burn Documentary Trailer

“It’s 2012, the year of the Mayan calendar, according to some, say the world is going to end. What better time than to embark on a world tour?”

Dit is die woorde van Randy Blythe (vocals) aan die begin van die trailer vir Lamb of God se documentary wat die jaar uit kom. In die documentary word Lamb of God gevolg deur hulle world tour. Die laaste helfde van die video is ook die musiek video vir “Desolation” vanaf Lamb of God se laaste album, Resolution.

Lamb-of-God Documentary

Terwyl ek die musiek video vir “Desolation” gekyk het kon ek nie ophou dink dat ek verseker vir Lamb of God nog sal live moet sien voor ek die emmer skop. Lamb of God, Tool, Nine Inch Nails en Marilyn Manson is die top vier aan my band bucket list. Kom ons hoop maar Lamb of God gaan binnekort Suid-Afrika toe kom.

You may also like...

1 Response

  1. May 13, 2013

    […] saam kon luister, want ons musiek smake verskil drasties. Ek is meer 'n hard rock/metal mens en Lamb of God en Slipknot is verseker nie haar koppie tee nie. Tog is ons albei baie gelukkig daarmee gewees om […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *