Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Spartacus: Nog swaarde, bloed, seks en boobs in Januarie 2012

Liam McIntyre as Spartacus in Spartacus: Vengeance

Seisoen twee van swaarde, sandale, bloed, boobs, slow-mo fighting en wilde seks is oppad. Spartacus: Vengeance skop af in Januarie 2012.

Na die sukses van die eerste reeks, Spartacus: Blood and Sand, wou die vervaardigers dadelik begin met die verfilming van deel twee, maar Andy Whitfield (wat die titelrol vertolk) is gediagnoseer met kanker, en kon nie dadelik begin werk aan nog ‘n seisoen nie. Die tweede reeks is dus op die backburner gegooi en ‘n prequel is geskiet. Spartacus: Gods of the Arena het meer vertel van karakters voor Spartacus self by Batiatus se ludus aangekom het. Aangesien hy nog besig is om te herstel, moes Whitfield ongelukkig vervang word deur ‘n ander akteur, maar ten minste hoef ons nie meer lank te wag nie. Die trailer vir Spartacus: Vengeance is pas uitgereik, en gevaaalik.com is baie bly om dit met sy lesers te kan deel. Daar gaan duidelik steeds hope van die goeie goed wees.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *