Die eerste Stoute Boudjies van 2013

Happy new year! Dit is 2013. Nee jy gaan nie eweskielik begin gym nie, jy gaan ook nie ophou rook nie en jy gaan verseker nie ophou drink nie. Dinge verander nie in jou lewe oor dit ‘n nuwe kalender jaar is nie. Ek het ‘n klein lysie gemaak van al my vriende wat hulle nuwe jaar voornemens op Facebook of Twitter gesit het en ek sal kyk of hulle daarby kan hou. Dit is soos my eie klein social eksperiment.

Ek het geen voorneme vir vir die nuwe jaar nie. Mens bou net soveel keer ‘n huisie van kaarte in ‘n wind tonnel voor mens leer uit mens se eie onnoselheid. Die 2012 Blog Awards is ook agter die rug en ons het absoluut poesall gewen. Dit is ok. Ons sal oorleef en ons het ook iets geleer.

Geniet die week en ook die eerste Stoute Boudjies van 2013. Mag julle ‘n vorentoe jaar hĂȘ.

Stoute Boudjies dit is 2013

Stoute Boudjies dit is 2013 (2)

Stoute Boudjies dit is 2013 (3)

Stoute Boudjies dit is 2013 (4)

Stoute Boudjies dit is 2013 (5)

Stoute Boudjies dit is 2013 (6)

Stoute Boudjies dit is 2013 (7)

Stoute Boudjies dit is 2013 (8)

Stoute Boudjies dit is 2013 (9)

Stoute Boudjies dit is 2013 (10)

Stoute Boudjies dit is 2013 (11)

Stoute Boudjies dit is 2013 (12)

Stoute Boudjies dit is 2013

You may also like...

1 Response

  1. egaM says:

    LOL @ obi wan!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers