Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

19Jun/120

Toyota FJ Advert

Party van julle was dalk slim genoeg om dit uit te figure vir julself, maar vir die wat nie het nie: gevaaalik.com se naam kom van die manier hoe die capies gevaarlik uitspreek. Nou het die nuwe Toyota ook die manier hoe die capies praat gevat en die snaakse kant daarin gesien. Ek love hoe die capies praat.

Vir die wat nou vir my wil sê: Ek het al die ad op die TV gesien, dit is ou nuus. Hier is my reply "ef-djou"

Soortgelyke gevaaalikhede:

Lekker lag
Fok die pote... letterlik
Clarise - Suid-Afrika se Rebecca Black

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers